Solo run..... EC is such a beautiful place.....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Baie lekker Captain...

Ek stem saam met jou , daar is iets baie spesiaal ann om solo te ry
 
Nice Ride & nice pics. Looking forward to the next issue.
 
Nice ride Cappie  :thumleft: Some lekker scenery and roads there.

BTW Photography 101.........Do not take a picture where your reflection on the GPS screen shows you doing it. That's for Noobs man.  >:D
 
Nice one Captain Slow - solo looks good  :thumleft:
 
Nice one Cappie. :thumleft: Maar hoekom sit jy op jou gat by die aardbol  ::) was jou bene lam  ??? >:D
 
Oom Foe-rie said:

Nice Cappie. :thumleft:

Sy bene is lam van die "meerkat" style.  :ricky:
 
GENERAAL said:

Ai en ek dink hy is n wilddog.....  >:D Nou is dit meerkat style..... :eek:  >:D >:D

Nou hijack ek eers .......... Generaal hoekom was jy vanoggend laat vir werk ??? Jy kan maar groet as jy met so n snot spoed van vooraf verby kom. Dit was so drie km voor Worcester op die Ceres pad.

Sorry Cappie ........ hijack off ;)
 
Hijack on

Ek was nie lus om gister aand te ry nie, wind was te koud en die ys reen maak f...kken seer! :eek7:

Oom het nie met die bike gery nie en ja ek was haastag, was dit dalk so bietjie koud vir die ou mense om bike te ry vanoggend? :pot:

Hijack off
 
Oom Foe-rie said:
Nice one Cappie. :thumleft: Maar hoekom sit jy op jou gat by die aardbol  ::) was jou bene lam  ??? >:D

Oom die wind het teen so 60km/h gewaai toe ek daar sit.... ek was lam gewaai.
 
CAPTAIN SLOW said:

Ai ...... die jong manne van vandag kan ook nie meer die punch vat nie  :pot:
 
Nee ek kan....

Eks slim ek spaar my kragte :D
 
Nou vir wie of wat spaar jy dit .... of kom jy dalk kuier  ??? ;) :thumleft:
 
Top