Solo Trip to Disanengdam.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ThysBasson

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
965
Reaction score
0
Location
Zeerust - North West
Bike
BMW R1200GS Adventure
I went on a quick trip to Disanengdam today. Stopped at Ottoshoop for a photo or two.

Arriving at Disaneng I made a nice cup of coffee.

Unwrapped a Kit-kat and unwind under a Kameeldoornboom.

The weather was perfect. The dam is situated about 40 km passed Mafikeng on the way to the Molopo district.

Awesome roads in the area.

On my way back I stopped at Ocean Basket in Mafikeng, ate some Calamari, and got some sushi for the kids at home.

I left at 11h00 from home and was back at 17h00. Done 300km's.  

What a nice way to unwind a bit.
 

Attachments

  • DSC_0002.JPG
    DSC_0002.JPG
    310.4 KB
  • DSC_0003.JPG
    DSC_0003.JPG
    335 KB
  • DSC_0004.JPG
    DSC_0004.JPG
    351.8 KB
  • DSC_0005.JPG
    DSC_0005.JPG
    327.6 KB
  • DSC_0008.JPG
    DSC_0008.JPG
    386.8 KB
  • DSC_0018.JPG
    DSC_0018.JPG
    312.9 KB
  • DSC_0006.JPG
    DSC_0006.JPG
    323.7 KB
thys.... lekker en kort... nie alle ride reports hoef mega te wees nie...n verposing vir die siel..... i like.... :thumleft:
my filisofie-
' life is about making an occasion of every thing....that is how tradition starts'
 
laurika said:
thys.... lekker en kort... nie alle ride reports hoef mega te wees nie...n verposing vir die siel..... i like.... :thumleft:
my filisofie-
' life is about making an occasion of every thing....that is how tradition starts'

Ja ek stem saam, dis partymaal lekkerder om so lekker kort report te lees, daai elle lange reports kan partymaal lekker boring raak.

Sterkte met die pyne, hoop jy word gou beter.
 
Lekker Thys..........my speelplek gewees........'83-85.....Bop Army..............mooi portrette!!! :thumleft:
 
Laban said:
Lekker Thys..........my speelplek gewees........'83-85.....Bots Army..............mooi portrette!!! :thumleft:

Was daar net so baie donkies soos wat daar vandag is ?

Daar was seker 100 langs die pad en in die pad.

Is jou avatar daar geneem ? :imaposer: :imaposer:
 
Jitte Thys, in daardie dae het ons toestemming gehad om donkies te skiet, 100de x 100de, hulle is daar by Lehurutshe (Gopane) in die skagte afgegooi in lorry vragte aan gery.Pres Mongope was nie pelle met donkies nie, die motor ongelukke in die aand het hom laat besluit om te begin uitroei, ook het hulle die wyveld verniel en dan kamkastig geen eienaars gehad nie, 'n paar is na 'n sirkus of twee as leeu kos, koslike oomblike gehad met die troepe saam...........sal dit met jou deel as ons saam 'n papwiel kry...............sterkte............ou maat!! :mwink:
 
Daar is miljoene van die goed. Daai paaie moet mens gladnie in die donker ry nie. Hulle lê mos in die pad in die nag.
 
Nice leka trip wat jy gehad het! Jou bike is nie eers vuil nie man.  :peepwall:
 
Nice Thys, Mooi foto's sommer so in ons Westransvalers se agterplaas..... Jy moet bietjie een dag kom rondry hier op Bakerville tussen die ou delwershope en die ou potholes.... Dit was 'n interesante tydjie van die geskiedenis in die ou diamantstormloop.  :thumleft:
 
Top