SOS on the Breede River...met Eish!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Bus said:
Sal my naam na Dr Frankenstein moet verander.

Ek het die fokken monster geskep en nou is hy out of control...

:imaposer:

En nou kan jy bokker-HOL daaraan doen  :imaposer: :imaposer:
 
Some more random pics.
 

Attachments

  • Breede Bash 2008 098.jpg
    Breede Bash 2008 098.jpg
    77.8 KB
  • Breede Bash 2008 138.jpg
    Breede Bash 2008 138.jpg
    101.9 KB
  • Breede Bash 2008 158.jpg
    Breede Bash 2008 158.jpg
    86.6 KB
  • Breede Bash 2008 164.jpg
    Breede Bash 2008 164.jpg
    57.8 KB
Some more
 

Attachments

  • Breede Bash 2008 178.jpg
    Breede Bash 2008 178.jpg
    83.8 KB
  • Breede Bash 2008 183.jpg
    Breede Bash 2008 183.jpg
    59.7 KB
  • Breede Bash 2008 282.jpg
    Breede Bash 2008 282.jpg
    68 KB
Wie kry die lekkerste ......... die Buffalo of die Beaver  ::) Die Uil of die Generaal ::)  :imaposer:
 

Attachments

  • index.jpg
    index.jpg
    68 KB
Oom Foe-rie said:
Wie kry die lekkerste ......... die Buffalo of die Beaver  ::) Die Uil of die Generaal ::)  :imaposer:

Ek dink dit is die een wie se oe toe is. :mwink:
 
V-Strom said:
Oom Foe-rie said:
Wie kry die lekkerste ......... die Buffalo of die Beaver  ::) Die Uil of die Generaal ::)  :imaposer:

Ek dink dit is die een wie se oe toe is. :mwink:

Kyk na die vier se gesigs-uitdrukkings ........ dan moet dit die Generaal en die Beaver wees >:D >:D
 
oom-fourie waar is daai foto van jou op die bike met die blond (Wild Thing)???
 
V-Strom said:
Hoe  maak 'n mens foto's kleiner dat ek dit kan post?

Goeie post vanaf LS:
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=1308.0

Goeie een in Afrikaans spesiaal vir al die Worcester manne deur Trailrider :p
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=7422.0

 
V-Strom said:
oom-fourie waar is daai foto van jou op die bike met die blond (Wild Thing)???

Ek weet nie........ ek wag dat iemand dit moet opsit.......... kannie meer onthou hoe sy lyk nie  ??? :drif: :drif: :drif:
 
Oom Foe-rie said:
Wie kry die lekkerste ......... die Buffalo of die Beaver  ::) Die Uil of die Generaal ::)  :imaposer:

gelukkig sien ek nie "tong" nie...  :pot:  :mwink:  :imaposer:
 
Ouens, moenie lelik wees nie, ek het ook mos n binneste.  :imaposer:
 
GENERAAL said:
Ouens, moenie lelik wees nie, ek het ook mos n binneste.  :imaposer:

en n poephol  :pot: :imaposer: :imaposer: :peepwall: so n rooie  :imaposer: :imaposer:
 
:laughing4: :laughing4:  :imaposer: :imaposer:

julle ouen... oooo hel julle gaan vir Evita uit 'n job sit!  :biggrin:
 
:laughing4: :laughing4: :laughing4:

Wozers a lotta asses  :eek7: :eek7: :patch:


Thanks for sharing, looks like it was a fun bash.
 
Die begin van groot pret.
100_4196K.jpg

Dinge begin verkeerd loop
100_4197K.jpg

Die einde.
100_4198K.jpg
 

Latest posts

Top