Spitskop weekend (MMC) 26-28 March

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

atj

Pack Dog
Joined
Sep 14, 2009
Messages
201
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Daar is n mannekamp op n plaas naby Sutherland.  Die datum is 26 tot 28 Maart.  Dit is gratis en is vir die voorbereiding van MMC 2010. 

Jy is welkom as jy nie MMC toe gaan nie om ook saam te gaan.  Bookings is by www.glorifyjesus.co.za.  Die kontak besonderhede is op die website.  Ek gaan die saterdag (27ste) oggend van Ceres af ry met die bike.  Voertuie kan al vrydag gaan.  WD wat my wil join is welkom.  PM my, dan kan ons gesels.  NB:  Regestreur op die website maar laat weet my as jy saam met my ry saterdag.

Details van die roete kan ek stuur op aanvraag.  Daar sal genoeg grondpad wees.  Dit is n kampterein maar daar is warm storte. 

atj  (Adventure Tours for Jesus)

 

Latest posts

Top