Willem-Ben
Pack Dog
Whonde ek is opsoek na iemand wat herstel werk doen op staal rims en speke.My 1992 dr650 het ek gekoop met n moerse smiley soos julia roberts sin met n speek of 2 weg en die hub hardloop nie so true nie.Dit maak die agter rem n auto abs system en werk nie te lekker nie.Iemand in die weskaap/boland. Dankie