the ruffian
Race Dog
That’s a boney of note that you’re riding...
And I love your style, bi-lingual, conversational ....
And I love your style, bi-lingual, conversational ....
Riana, ek het vinnig by Mayem ingepop om die hub af te laai en n week later weer op te tel. Jammer, sal volgende week kom kuier? Ek het amper nie gegaan nie agv social phobie maar toe gaan ek en dit was inderdaad n avontuur saam met n groep rustige cool kalm mense!Mooi man @Parkinoff , jou mos gesê jy gaan die tyd hê van jou lewe. Wees dalk net minder hard op jou beskerm engele
Jy was by @Mayhem maar jy kom maak nie draai by my nie?
Beloftes Ek trek jou been. Groete vir A.Riana, ek het vinnig by Mayem ingepop om die hub af te laai en n week later weer op te tel. Jammer, sal volgende week kom kuier? Ek het amper nie gegaan nie agv social phobie maar toe gaan ek en dit was inderdaad n avontuur saam met n groep rustige cool kalm mense!
saam met n groep rustige cool kalm mense
Die keer ja!
Onthou Fred was beseer so ons moet hom maar verskoon dat hy nie die kamp op sy kop gesit het nie.
En Kobus het die fout gemaak dat hy sy kinders saamgevat het so hy kon ook nie heeltemaal homself wees nie.
Sy kinders daarenteen het meer hul beste gegee, maar die nabyheid van hul Pa het hulle ook so effens teruggehou.
Ook wed ek jou dat as Jean minder rede het gehad om te pine vir sy fjords ook hy meer luidrugtig gewees sou het.
Roux weet ek sal alles vir sy sussie & swaer se as hy kak aanjaag, so ook hy was maar wat tam glo.
Buitedien het ek jou nie groot hoeveelhede drank in Johannes sien giet nie, jy sou verbaas gewees het ek se vir jou!
En so meer, daar's paar potensielekakmakersvreugdevolle mense wat te gereeld te vroeg gaan slaap het...
... kom ons blameer Hardy se roetes?
Volgende keer beter, jy beter weer deelneem!
Enter your email address to join: