Stellenbosch to Egyptian nightmare!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie dat jy die storie geskryf het!!! Ek sou myself be... het in daai sif tronke en daai trein. Jammer oor die bike!!!!
 
Absoluut ongelooflik Frohan!  :thumleft:

Dankie vir die moeite met die storie - ride report hall of fame materiaal!
 
Frohan, ek neem aan die enigste rede hoekom jy nou 'n KTM ry, is omdat hulle jou DR afgevat het, ne?  :biggrin:
 
Ha...ha..Growwies........
Ek het na my "Afrika" DR 2 ander DR's gehad, 'n nuwe 650 en toe 'n 800 enkel silinder, maar die nuwe DR se tenke is te klein vir die langpad.

Daai blou DR het 50 000km op die klock gehad toe ek hom moes "afgee" en al wat fout gegaan het was papwiele en die clutch kabel wat gebreuk het, verder niks nie. Ek sou maklik weer kon terug ry met daai bike. Ek moet sê dat die KTM makliker in die sand ry en die shocks van die KTM kan al die slegte Afrika paaie se knocks vat...........vlg keer is dit met die KTM!!!!!!!!
 
Frohan..........hierdie is die eerste keer dat ek post op hierdie thread maar ek volg dit vanaf dag 1.

Jy het die storie al so liggies aangeroer, maar ek het nooit geweet dit was so 'n intensiewe ervaring nie.

Dankie vir jou moeite om dit te tik en die hele storie vir ons te dokumenteer.

Skitterende leesstof.  :thumleft:
 
Not sure what I can say that hasn't already been said, but maximum respect for keeping it together. I can't begin to imagine how kak it must have been locked-up and in those conditions and not knowing what was going to happen next.

And thanks again for the taking the time to write it up.

Cheers
Mark
 
Hells bells, nail biting stuff. What an extraordinary experience.

...

So when are you going back to finishing your trip?  ;)
 
What more can be said? Well done and thanks for sharing :thumleft:
 
Wow .
Increadble . There should a medal for people like you .Respect.

 
Well Frohan what can I say but respect and thank you for sharing , would like to know how your two "buddies" felt when they heard the story but I am sure that is another story on its own .  ;D ;D Thanks again  :thumleft:
 
Frohan

Jy't nie balle nie, maar groot fookin yster ghoens!

Defnitief Hall of Fame materiaal

Dankie vir al die moeite om dit te publish op die forum
 
Greate storie Frohan  :thumleft:

Thanks vir die moeite en tyd wat jy ingesit het om dit met ons te deel.
Jy's 'n legend ou maat :headbang: :headbang:
                            :wav:
 
Riveting stuff! Thanks for a great story.

I could hardly believe what you had to go through in Egypt. :eek: 

You're an inspiration!
 
Red Adventure- Thanks and HE looked well after me!!

Growweblaar- Dit was 'n plesier om dit te kon deel met julle!!

Chrisl- Nou weet jy die hele storie ou maat, ek sal bel as ek in Stilbaai se rigting kom,dankie!!

Andy 950- Ja, dit was 'n bummer om daai bike net so weg te gee!!

Brakenjan- Thanks my bru!!

Plothond- It was one of my best adventures, that I can assure you!!

Operator- Bly jy het dit geniet, nou weet jy ook al die detail.

MRG 46, Mark- You know the African continent just as well!! It was shitty in those 2 prisons, I could still write pages about the bad conditions in there and about everything that happened there, but I think everybody have a good idea about Egypt's hospitality.............!!

Bossies- I can't go back to Egypt, would like to have a picture of me and the bike in front of the Pyramids, but that will have to wait, next trip is Australia and its Outback.

Ratel- It was a pleasure, enjoy your sand riding!!

Bradleys- Thanks bru,are u joining us this weekend to Worcester?

Nevar- Thankyou, keep the Vespa on the dirt!!

Keithk- My "buddies" knew what I was thinking afterwards, we have seen each other only 3 times in the last 14 years.........

Watermat- Dankie, die yster "ghoens" was maar klein en ingetrek daar in die tronk!!

Durtseeker- Dankie ou vriend en voorspoed met daai "gips"!!

JAmber- Thanks, I sometimes was thinking I am dreaming and couldn't believe it myself!!!!
 
Al wat ek weet is JY HET BALLS. Toe ek begin lees het ek gedog mieliepap gaan die k@kste deel van die trip wees, min het ek geweet.....
 
Great Report!

Ek het dit begin lees voor my vakansie en nou klaar gemaak na die vakansie. Dankie tog ek kon alles lees en hoef nie te gewag het vir die episodes nie ;D

Wat 'n avontuur! Dis die swaar dinge op 'n trip wat jy na die tyd onthou.
 
Frohan dankie vir die moeite om die storie te skryf. Ek het so stukke gehoor hier op die Bosch, maar nou weet ek weer.
Ek dink nie ek sou alles so goed kon hanteer as wat jy dit hanteer het nie.

Ek dink en gaan nou maar eers daai "Adventure" op die kant van my KTM toemaak, want net manne soos jy mag dit dra.
 
Top