Stellenbosch to Egyptian nightmare!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
All I can say is thank you!

Once I started I couldn't stop reading!
 
Frohan Visser said:
My grandfather was very old already and my parents never told him that I was missing and they also spared him my prison story and sadly on Christmas day , only one month after my arrival he passed away, luckily I still had this picture of him and my bike that was taken just before I left on my trip.
2936971633_c8d2aece7d.jpg
I have been following this thread with imense interest but could only get around to the last installment now.  There is some Asian guy wanting to ride up the east coast of Africa on a Tw & I linked him to this thread to inform him of the realities of what can lie ahead.

You are a civilised man.  Great respect to you for choosing this as one of the last photos to close the thread.  You are proud of your heritage and made your own contribution to it.  Brilliantly done.

Go well.
 
Everything been said already but I also would like to say respect and thanks for taking the time to post this awasome report.
 
Frohan - ek moet se jy het my taamlik teleurgestel Vrydagaand - na so 'n rowwe storie sou ek nie dink dat jy kan bang raak nie. Maar Worcester se girl het jou broek maak bewe my bru!

Tx vir die RR - great stuff!
 
Frohan,

'94 was vir my ook die eerste jaar van 'ontdekking'.  Ons (Namibia) het kort tevore uit die isolasie van dekades se politieke "verleiding" gekom.  'n Uitgerekte reis deur Europa en 'n kykie agter die eertydse Ystergordyn was soos om op 'n ander planeet aan te kom, maar helaas, nadat ek jou rapport gelees het, niks in vergeleke met wat jy deurgemaak het nie! 

Die hele ondertoon van jou skrywe laat my terugdink aan toe ons nog ruggraat gehad het vamelee . . .
Thanks for sharing!
 
CJ â?? Dankie, ja die mieliepap was â??n breeze teen die tronkâ?¦â?¦.haâ?¦ha!!!

Joyride â?? Thanks my bru, that was a biggish experience to me, an unforgettable one.

Trailrider â?? Dankie, sien jou by die Breërivier bash.

CaptainWobble â?? Dankie vir die kompliment!!!

PeterO â?? Thanks for reading and enjoying it!!

Tok-tokkie â?? Thanks, and yes, that grandfather was special to me!!

Red â?? Thanks, glad u enjoyed it!!

RedTiger â?? Thanks to u as well!!

KaTaM â?? My Egipte storie was rof, maar ek is maar net â??n gewone ou, maar ek kan. vasbyt as ek moet. Bly jy het dit geniet.

Topbox â?? Thank you, thanks for the nomination!!

Davy â?? Dankie, ek weet waarvan jy praat!!! Jy bly in â??n baie mooi land, ek het al 9 keer lang toere deur Nam gedoen en met die Afrika toer wou ons nie te veel tyd daar spandeer nie. Die storie skryf was â??n plesier, dit het weer die goeie memories by my laat terugkom. Lekker bike ry daar in Nam!!
 
Incredible, and hard to imagine. Magic pictures on the better part of your trip and very glad this was not lost in the process !

I only picked up on the story because I grew up on Stellenbosch and stumbled onto the thread.

Thanks for sharing and hope to meet you on some bash.
 
OK, Frohan - ek is nou tevrede. Jy mag maar rus en/of bikery.

Dankie vir die cool report. Yster knaters. Ek sal jou sort vir 'n paar biere by die Breede SOS.

Sharp sharp :thumleft:
 
Hi Frohan

Uit eindelik terug om jou storie klaar te lees. Faaaakit, maar dit is omtrent 'n storie - respeK !!!!

Ek wag al vir meer as 12 jaar om jou weergawe te hoor. Dankie, dit was uiters spannend en interesant. 'n Pal van my, Diekie, het ook die trip gedoen omtrent dieselfde tyd as jy (ek verbeel my hy het jou iewers raak geloop). Hy het my ook vertel van die Hanger in Aswan met die baie bikes en landrovers wat gekonfiskeer is.

Hoop ek kan een of ander tyd 'n bier saam met jou drink .............
 
MellowYellow - Thanks, will meet at the Breede SOS!!

BigEd - Dankie, sien jou by die Breede SOS, dan knak ons 'n paar biere !!!!!!

Nardus - Dankie , ek het gewonder wanneer jul terug is, daar kom seker nou weer 'n goeie RR vir ons om te lees!!!!!

Ek kom Desember so al teen die kus op, sal jou kontak as ek in jou omgewing is, dan maak ons 'n braaitjie en knak 'n paar biere!!!!!
 
WOW awesome stuff.


What makes this even more "chilling" for me is that a friend and I did the backpacking thing and we were in Egypt around the same time.
I remember riding from Dahab to Cairo in a mini bus taxi and constantly getting harassed by the military at each check point. It never occurred to us that shit like this could happen and we were very lucky that it never did.

Big up on your positive attitude during and after this event.


Jules
 
Guys can this not be moved to 'Roll of Honour' ??? :3some: :thumleft:
 
Hi Frohan !

I only managed to read the entire RR now.I was rivited to the pc all the time .

I have great resepect for you , for all you endured and somehow managing to remain sain.

Pitty nothing was done to stop the corruption in Egypt.

Can u imagine the look on a machanics face , when he services "Your bike " that some soldiers brings in for a service.

200 us in the airfilter ! Then the soldier tosses him a couple of bux for the service , Lag  , Lag vat hy die geldtjies.

Thanks very much for writting you story , it reminds us of all the adventure to be had out there , but brings home to us the possible dangers that also await us.

But respect Frohan , glad to have met you at the Breede Bash.


 
Erens het ek die storie gemis tussen alles en nou eers klaar gelees. Wat 'n ongelooflike ervaring en bly jy kon tussen dit alles nog steeds na bo kyk en glo alles sal regloop ondangs die omstandighede.

Dankie vir die trip report  :thumleft:
 
Slaan my met n pap snoek, ek dog ek het die naam al van te vore gehoor. Nee kyk pappie jys n yster en jy kon/kan ook n bicycle trap.
Het saam jou die "To Hell and Back" gery in 97, gin wonder jyt ons so stukkend gery nie, dis aldie ervaring wat jou mentally so taai gemaak het.
Ek hou van jou keuse van n fiets het al 3 x 640 gehad sonder n drippel moeilikheid.
Wat n ongelooflike lewens ervaring !!
Sal jou een of ander tyd seker weer raakloop.
Thanks vir die detail in jou storie , sit en lees al heel middag :thumleft:
 
Cool breeze. Enjoyed reading about your adventure. We had Lodie De Jager come and give us a talk about his trip through Africa. Let me know if you ever pass through East London. We would really enjoying listening to your story!
 
Top