dirtWarp
Grey Hound
Big boy scooter 150TE
..met Ducati stickers
Dis 'n 2011 met 2000KM op.. wat my al 4 keer langs die pad laat staan het. (Big boy is te brein dood om die fout te vind)
Maar moenie worry nie, hy het darm free road side assistance.. too bad dit neem die gabbas 3 ure om op te daag.
Hiers die mees onlangse pic van die ding.
Maak my 'n offer atch:
O ja, nuut kos hulle jou R8500. Ek moes eerder my stert met daardie note af gevee het.
(Posting vocabulary cleaned for public viewing)