Sunday around George

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
DrDirt said:
Lekke julle  :thumleft: ek sien die mothership was weer gepak met alerhande lekke eet goedjies. Nice pics. ;D

Dankie, mothership sorg altyd vir lekker surprizes  ;D



[/quote]

:biggrin: :biggrin: Die DOA is nie bang vir niks nie hoor, baie lekker dag gewees dankie julle en Dusty vir die organizing.  :thumleft: :thumleft:
 
Top