Sunday Ride PE Dogs 1 Des

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hi Difflock&Ingesleman, julle photos is great.
Die hele mangojack familie het die dag/ride geniet. Ek glo MangoJack Jnr sal weer deelneem, hy het dit gate uitgeniet. Dankie hy is n goeie laatie.
groete
Mrs MJ
 
I take it that is you Mango jack on the yellow Gs , see we have a mellow - yellow in comin. :thumleft:
 
MURPHY said:
I take it that is you Mango jack on the yellow Gs , see we have a mellow - yellow in comin. :thumleft:
Hi Murphy, yes Mango Jack & Mrs Mango Jack. Jnr somewhere on XR400R
 
Nee kyk ons het verseker uit gemis , daai worsie braai langs die pad moes regtig n unieke ervaaring gewees het , baie dankie vir die fotos MangoJack , het die RR geniet  :thumleft:
 
Difflock - jou hemp raak vir my al hoe meer oranje - oorweeg jy dalk om die dark side te join?  :pot:

Dankie vir die moeite & nice foto's. Ek raak sommer so jukkerig...
 
Diff.................lekker RR.

Is dit dieselfde donkie wat ek en jy in April buite Riebeek-Oos gekry het? Dit was op die trip Somerset-Oos toe.
 
Attachments

  • Diff en die donkie (Small).JPG
    Diff en die donkie (Small).JPG
    100.9 KB
KaTaM said:
Difflock - jou hemp raak vir my al hoe meer oranje - oorweeg jy dalk om die dark side te join?  :pot:

Dankie vir die moeite & nice foto's. Ek raak sommer so jukkerig...

Oranje hemp..... dark side..... you smoking something! Nee jong ek nog lief vir die XT,  rooi suzi het my verbaas met my,  die Ingelsman en daai mooi smooth pad die naweek.  :patch:

DASKOP said:
Diff.................lekker RR.

Is dit dieselfde donkie wat ek en jy in April buite Riebeek-Oos gekry het? Dit was op die trip Somerset-Oos toe.

Thanx boet, dit is dieselfde donkies wat ons gesien het. Ons moet later in die maand of vroeg in Jan n draai gaan ry.
 
Mooi baie mooi    great area to ride awesome photo,s
 
Difflock said:
Net na Carlisle Brug in die rigting van Grahamstown van Bedford regs, eertse links en toe ons die grondpad slaan begin die fun and games (Hek op hek en n pratige uitsig toe ons bo kom).
Ek gaan so paar photies gooi tot voor Riebeek East. Die pad weerspiel glad nie hoe dit regtig gelyk het nie, ek is seker die Arende het al op die pad getravel (Sibale ek dink is die plek se naam).

Jy's reg, ons was al paar keer op daai pad.  Mooi uitsig van bo.  :thumleft: 

Baie mooi ride wat julle gehad het.  Ek wou saamkom, maar ons het die Spanjaarde gehuisves.  Ons sal die volgende een saamgooi.
 
Vis Arend said:

Dankie oom, maar dit is die groep mense wat so dag lekker maak. Oom hulle kan enige tyd join, ek kyk vir n volgende trippy dalk om daai wildbewarings gebied  tussen Fort -Beaufort / Grahamstwon pad deur na Committees in die ride te werk?
 
Dit is so, maaaaaaar, daars altyd iemand wat daai groep bymekaar gekry het.  Wel gedaan.  :thumleft:

Ons sal op die uitkyk wees vir jou volgende trip.  :3some: 
 
Latest posts

Top