Sunshine KZN trip to Felddrif west Cape Via blury stop in Mosselbay

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Sunshine-fa said:
Hey Lourens.....Bly jy hou fan gedeeltes daarfan.... Jy weet Lou...Ek was my Bike dan be kyk ek die ding...Dan se ek...Nee iets is nie reg nie....Dan gaan trek ek my gear aan an verdwyn vir so 3 tot 4 uure...Kom terug fuil! an maak n bier oop, sut lekker op die tuinstoel em bekyk die fuil be-moderde bike...Dan geniet ek my bier en dink aan die lekker trip..More was ek weer die bike en die selfde ding gebeur oor en oor.  LOL!!    :imaposer:

I am glad I am born me....    O0

:imaposer: :imaposer: :imaposer:  Ek laai jou hele RR!  :thumleft:

Ai my cuz, ek wens ek kan jou join met 'n paar van jou beplande trips.  Ek sal jou bel oor die naweek. Chow!
 
Ok bel my man...Maak so...Ek gaan nog ons tripie op sit. Daar waar ons die mooi vew gesien het van die koppie ..Die uitkyk pont na Ananda dam toe. Sal n kort een wees? Moet or Lou?
 
Top