Tankwa X Country Spectator Ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
Ek beplan om Vrydag 13:00 te ry na dié byeenkoms net om uit te kom.https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=199276.0 Ry vanaf Pinehurst direk Ceres toe en dan die Karoo-pad na Calvinia. Die plaas is so 70km vanaf Calvinia. As dit lekker is daar bly ek sommer vir altwee aande anders ry ek terug deur die Sederberge en slaap dan oor  by die Oasis op Saterdagaand. Laat weet as daar enige belanstellendes is, of ouens is wat alreeds ry en by wie ek kan in val.
 
Top