• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

TENT C nog te koop ( 2-man ) Tent B is verkoop.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

FIXER

Pack Dog
Joined
Aug 9, 2008
Messages
315
Reaction score
3
Location
Pringle
Bike
Moto Guzzi (all models)
TENT B: K-Way Solitude 2. Kyk asb. op internet, nog te koop vandag vir R1600  Baie goeie toestand. My prys R 250

TENT C: Pragtige en ruim 2-man, ook op internet alles te sien. Oztrail Malamoo Journey 2 Onlangs gekoop vir R4000, Sien dit word nou vir R7000 geadverteer! My prys is die helfte wat ek betaal het R 2000.

Ek kan net nie meer in die goed inkruip nie, en dit ook nie meer aan my vrou doen nie! Wil nou maar iets koop waarin ons kan inloop en met moeite ook nog op die motorfiets  gelaai kry. 
 
Top