Tequila Ride. 2000 km. From PE to Verneuk Pan.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Louis Horn said:
Wanr is die rekord poging? Miskien kan ons so ry dat ons daar is vir die event.

Lyk my die Bloodhound gaan eers Dec 2012 gereed wees.

https://www.bloodhoundssc.com/news/richard_nobles_diary/december_2011.cfm
 
chrisL said:
Louis Horn said:
Wanr is die rekord poging? Miskien kan ons so ry dat ons daar is vir die event.
Ek dink Heimer het n fred onder Planning a ride oor Hakskeenpad en n moontlike bymekaarkom
vir die kiskarresies daar. Dink April het ek gelees.

Mmmm.....Ok, dit lyk my dis eers 2013. Miskien kan daar voor af gan loer word en net seker maak ons weet waar dit is...sodat ons die plek weer kan kry volgende jaar. En sommer n Tequila drink terwyl ons da is.
 
Hakskeenpan, hier gat ons...

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=87872.new;topicseen#new
 
Ek het hierdie fotos in Desember geneem toe ons by Askham en Molopo Lodge gekuier het!
 

Attachments

  • IMG-20111219-00055.jpg
    IMG-20111219-00055.jpg
    282.3 KB
En ja, moet lief nie hier brandstof koop nie! Kyk na die pryse!
 

Attachments

  • IMG-20111220-00064.jpg
    IMG-20111220-00064.jpg
    126.9 KB
Ouman said:
Ek het hierdie fotos in Desember geneem toe ons by Askham en Molopo Lodge gekuier het!

Ek hoor hulle het n paar sokker spanne daa besig om die klippertjies op te tel op die race track.

Mooi pics.
 
Top