The Blind Date in Lesotho

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Status
Not open for further replies.
images
 
Die storie is om soos 'n dik boek te lees en jy mag net 1 paragraaaf per dag lees. . . . . .

Ai ai.
 
JMOL said:
Die storie is om soos 'n dik boek te lees en jy mag net 1 paragraaaf per dag lees. . . . . .

Ai ai.

:laughing4:Ek stem 100% saam
 
thoroughly enjoying this RR.
welcome Juanita.
hurry up DD.
 
Ja.....roer jou gat!!  :thumleft:

Welkom in die Honnehok Juanita! :thumleft:
 
Carrots said:
Ja.....roer jou gat!!  :thumleft:

Welkom in die Honnehok Juanita! :thumleft:

:imaposer:
Wel gese carots

Welkom Avert
 
Ek hoop julle verhouding hou darem so lank soos die RR aan gaan  :pot:

Waars die res?
 
Hi hi

Baie dankie vir al die verwelkominge en komplimente ! . . 'n Paar interessante comments wat my lekker laat smile  ;D ;D

Malibu - dankie vir die kompliment oor Angelica - jy moet die res van my babies sien. .  :eek:

Ek sit ook en wag in spanning vir die res van DD se report . . . oor die "ride" . . toe-toe !! Sê vir hulle hoekom jy so graag AGTER my gery het. . . >:D  ;)
 
AWERT said:

Want hy wou seker maak jy is ook  :peepwall:  :imaposer:
 
AWERT said:
Hi hi

Baie dankie vir al die verwelkominge en komplimente ! . . 'n Paar interessante comments wat my lekker laat smile  ;D ;D

Malibu - dankie vir die kompliment oor Angelica - jy moet die res van my babies sien. .  :eek:

Ek sit ook en wag in spanning vir die res van DD se report . . . oor die "ride" . . toe-toe !! Sê vir hulle hoekom jy so graag AGTER my gery het. . . >:D  ;)

Nou nie om enigiets weg te neem van DD se skryfvernuf(hy is op die Roll of Honour) en die spanning van die verhaal nie, maar dit sou interessant gewees het om elk van julle se ervaringe, dag tot dag, om die beurt te lees.
 
Juanita - welcome!!   :thumleft:

DD - I hear you ride as slowly as your RR is comming on? is this true?    :mwink:

I suppose you like suspense romantic action thrillers!!!
 
ThinkMike said:

:pot: :pot:
 
Well written with some romance and suspense DD!  :thumleft:

Welcome Avert - you rock for being so adventurous!  :thumleft:
 
At this rate...I wonder how long it took him to say: I.......L.....Lo.....like you Juanita....

Geeees this is taking long.....please...write! :xxbah:
 
Are we ever gonna make it to the ending .... happiness  :pot:
 
Hierdie is amper beter as 'n Deon Meyer speurverhaal!  :biggrin:
Ek geniet julle report baie en sien uit na die res!

Welkom by die forum Awert! Glo jy gaan dit baie geniet!
 
Wat prààt julle !!.. Ek moes heeltyd 30km/h ry sodat hy kon byhou !!.. *wink-wink*
 
Status
Not open for further replies.

Latest posts

Top