The Blind Date in Lesotho

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Status
Not open for further replies.
AWERT said:
JMOL said:
I heard the story is in next week's Huigenoot / You & Drum  :peepwall:

Huisgenoot, You & Drum is gans-en-al te preuts en familie-geooriënteerd om hierdie RR te publiseer .. . Probeer FHM / Cosmopolitan / Performance Riding mag . . etc. .  ;D
Nou ja toe sien, daar laat jy sommer 'n kroos vol katte uit die sak uit.
Dit klink sommer al klaar heelwat meer interesant as Huisgenoot stories.... :biggrin:

Praat, ons luister..... ;)

jupiter said:
AWERT said:
Waa's hy? Wat het jy met hom aangevang?! "

Hy's "In safekeeping" . .  ;)

Lyk die man se moeilikheid het reeds begin  :imaposer:
Jupe, smaak my jy's 'n wyse man.
 
AWERT said:
Huisgenoot, You & Drum is gans-en-al te preuts en familie-geooriënteerd om hierdie RR te publiseer .. . Probeer FHM / Cosmopolitan / Performance Riding mag . . etc. .  ;D
Ek worrie oor die Performance Riding storie.
 
"Ek worrie oor die Performance Riding storie."

Performance riding Magazine ! ..

Kyk, ek moet erken .. Ek hou van 'n man soos wat ek van my perd hou: Vurig, warm en hy moet BEWEEG onder my ...i.e. "Performance riding" .. Nou nie juis iemand wat lief is vir whips and crops gebruik nie.. So 'n lui een gaan nie deug nie ;o)

Hehe 
 
In the words that Kamanya once wrote me:

Dustdevil "%^& moet ek oorvlieg en dit vir jou tik?"
 
LouisXander said:
Gunda, you wicked old man!!

. . .

That's just so Ageist.  :(

The politically correct term is now "sexy senior citizen"    :thumleft:

. . . and this touching  :love3: RR has awakened long-dead feelings in the loins of this senior citizen.  ;D
 
Het lanklaas 'n RR so geniet. Wie sou dink onder daardie hardegat uiterlikes van die Honde is daar so baie romantiese harte....
 
GundaGunda said:
. . . and this touching  :love3: RR has awakened long-dead feelings in the loins of this senior citizen.  ;D

:eek7: :eek7: :eek7:  WAY too much info there mate!!

The older the goat, the harder the horn eh?... :imaposer:  :peepwall:
 
charliegreger said:

Just like the joke of the Aussie and SA woodpeckers when they away from home!!!!!!!!!!!!!!
 
AWERT said:
Ek mag nou nie eitnlik uitpraat nie, maar DALKIES sal hierdie RR 'n vervolg hê. . Waar DD my op my gebied ontmoet . . .

Dalk kan ek hom kry om sy Bromponie by die huis te los en een van my ander ponies kom ry . .

Mens ry nie 'n ding wat nie brieke het nie.....  Perde, lugbalonne en skateboards val almal in dieselfde kategorie.  Perde het darem ABS, hulle briek net soms.  Jy se vir 'n computer jy wil nou stop, en hy besluit of dit 'n goeie plan is.  Ongeag hoe groot jy geskrik het.  Perd se kop werk net soos ABS.

Het jy al daai ongelukke gesien - as 'n perd skrik dan poep hy, en as hy poep dan skrik hy.  En die bose kringloop eindig in 'n stofwolk.....  ;D
 
SGB said:

:laughing4: :laughing4:
Vrouens het ook nie brieke nie so bly maar van daai ook af. :peepwall:
Die post is meer gemik op dusty want klink my nie die report het n einde nie  :pot:
 
SGB said:
AWERT said:
Ek mag nou nie eitnlik uitpraat nie, maar DALKIES sal hierdie RR 'n vervolg hê. . Waar DD my op my gebied ontmoet . . .

Dalk kan ek hom kry om sy Bromponie by die huis te los en een van my ander ponies kom ry . .

Mens ry nie 'n ding wat nie brieke het nie.....  Perde, lugbalonne en skateboards val almal in dieselfde kategorie.  Perde het darem ABS, hulle briek net soms.  Jy se vir 'n computer jy wil nou stop, en hy besluit of dit 'n goeie plan is.  Ongeag hoe groot jy geskrik het.  Perd se kop werk net soos ABS.

Het jy al daai ongelukke gesien - as 'n perd skrik dan poep hy, en as hy poep dan skrik hy.  En die bose kringloop eindig in 'n stofwolk.....   ;D

:laughing4: :laughing4: :laughing4:
 
nemodakar said:
BiG DoM said:
Surely time to send out the search party?

Why, do you think DD got lost?

I seem to think he just got waylayed......... LAID. :3some:

FIXED. Eish ! Mens kan julle Afrikaanse ouens ook nerens heen vat nie
 
Ag nee regtig, net omdat ons julle bietjie koggel en jaloers is beteken dit nie julle hoef nooit ooit weer enige iets te vertel van jul nuutgevonde kubervriendskap en avontuurlustige ryse saam nie.
Dit voel of die vakansie voor Krismis kortgeknip is en daar's toe gin lucky in die packet nie.
Sies, dis nie mooi nie en die kinners se dikbekke hang al kniee se kant toe.
AWERT, motiveer bietjie die man daar toe seblief?!
 
:dousing: :dousing:
Dit is baie selfsugtig wat DD doen  :biggrin:
 
They say.... they say TIMING is everything... and I think it is time to finish or at least to continue this RR  :peepwall:
 
I think you guys have scared him off....
 
BlueBull2007 said:
I think you guys have scared him off....

Hy vat n vrou op n eerste date Lesotho toe, DD is bang vir fokol nie  :deal:
 
Status
Not open for further replies.

Latest posts

Top