The Blind Date in Lesotho

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Status
Not open for further replies.
Ek het nie gedink iemand sal ooit langer as Carrots vat om 'n RR klaar te maak nie  :patch:
 
Nee flip man die wortel is vinning in vergelyking met die - hy het n mooi een gedoen oor sy slow ride Sondag
 
nemodakar said:
As dit nie vir daai foto's was nie het ek regtig gedink hy steek n Lesotho girlkie vir ons weg.

    :laughing4: :laughing4:  O aarde !! Gits !!!
 
Hi Awert

Happy b-day, hoop dis n great dag.

Jy kry n RR om klaar te maak  :deal:
 
Pom17 said:
Hi Awert

Happy b-day, hoop dis n great dag.

Jy kry n RR om klaar te maak  :deal:
Yay !! NOG 'n B-day vir my !! Waar is die prezzies en die party ??  :patch: . .

Nah, hierdie is nie my RR om af te eindig nie, maar wat ek wel kan sê is dat daar 'n 'n opvolg "ride" is, soos wat maar die norm is wanneer 2 mense mekaar ontmoet en "iets" vind waar daar dalk mutual interests kan wees. . . Kan net nie belowe dat die "ride" wiele gaan hê nie. .  :pot:
;D
 
AWERT said:

:eek7:
 
Pom likes  :biggrin: ;D
 
Hoewe in plaas van wiele... ?  :peepwall:
 
Ou DD is mos juis hierbo in Gauteng besig om "ratkaste" in Airheads in te sit!! Seker maar net 'n verskoning! :biggrin:
 
Scalpel said:
Ou DD is mos juis hierbo in Gauteng besig om "ratkaste" in Airheads in te sit!! Seker maar net 'n verskoning! :biggrin:

Maak nie saak watse verskoning hy gee nie niks gaan goed genoeg wees om dit wat hy aan my nou doen enigsins beter te maak nie  :patch:
 
AWERT said:
Pom17 said:
Hi Awert

Happy b-day, hoop dis n great dag.

Jy kry n RR om klaar te maak  :deal:
Yay !! NOG 'n B-day vir my !! Waar is die prezzies en die party ??  :patch: . .

Nah, hierdie is nie my RR om af te eindig nie, maar wat ek wel kan sê is dat daar 'n 'n opvolg "ride" is, soos wat maar die norm is wanneer 2 mense mekaar ontmoet en "iets" vind waar daar dalk mutual interests kan wees. . . Kan net nie belowe dat die "ride" wiele gaan hê nie. .  :pot:
;D

I LIKE THIS LADY  :thumleft:
 
AWERT said:
Nah, hierdie is nie my RR om af te eindig nie, maar wat ek wel kan sê is dat daar 'n 'n opvolg "ride" is, soos wat maar die norm is wanneer 2 mense mekaar ontmoet en "iets" vind waar daar dalk mutual interests kan wees. . . Kan net nie belowe dat die "ride" wiele gaan hê nie.:pot:
;D

Jy praat nou natuurlik van veertienhand fluweelvel vierpoot 'rides' wat gras vreet.
Bikes vreet net as jy hulle ry.  :mwink:
 
Has DD left the building???? Has anyone checked if this oke is still alive or has Awert rocked his world so that he has forgotten how to use technology????????? :dousing:
 
I saw him on Friday Afternoon at my house...  :patch:
 
Status
Not open for further replies.

Latest posts

Top