- Joined
- Nov 14, 2007
- Messages
- 30,980
- Reaction score
- 13,112
- Bike
- BMW R1200GS
Gooi bietjie name en forum name asseblief!
Spot on...Ek raai dis Petri in die Yamaha hemp
Is hy nog op die waterkar?!!Spot on...
Nee. Hy is wonderbaarlik genees.Is hy nog op die waterkar?!!
Ek is nog op die foon in die bed... Sal later name gooi op die pics.Gooi bietjie name en forum name asseblief!
There we go !Bushpig to Bushpig
They were there...Ek het nog nie een DR Bushpig gesien nie
Hy het 2 kort broeke aan en Bardahl in daai sakkie agteropDit wil my voorkom of Petri het sy langbroek by die huis vergeet of die blonde het dit nie gepak nie!!
Hy het met een aangekom... nou wonder ek ook?Dit wil my voorkom of Petri het sy langbroek by die huis vergeet of die blonde het dit nie gepak nie!!
Of hy het gieterpoep langs pad gehad en broek lê nou in die bosse!!Hy het met een aangekom... nou wonder ek ook?
Enter your email address to join: