En vandag lekker terug via Marquard, die keer die regte Marquard.
Baby, die petrol Dame op Paul Roux, het vir my n pic geneem met die woorde "Djisssssis what a mechiien".
My hele menswees, my siel en verstand, hoop nog steeds dat Baby bedoel het die bike is die "mechien", maar ek dink so.
Ek lyk soos n swanger hommelby op die XT.
En ek konnie my pens intrek vir Baby nie, ek het 2 moer sterk samoosas op Rosendal gevreet wat al toe klaar beginne gesels het.