- Joined
- Dec 10, 2007
- Messages
- 23,359
- Reaction score
- 5,761
- Location
- Bloemfontein
- Bike
- Kawasaki KLR 650
You get one day to rest in a tranquil setting...Oops 900kms and 500cc My bad!
You get one day to rest in a tranquil setting...Oops 900kms and 500cc My bad!
Dankie Rob, wil dan net seker maak van die verblyf.Tans is dit net die verblyf, braaipak offer to follow, ek stry now met my slagter. Eers as ek prys vasmaak en idee het hoeveel sal dit deurkom. Ek mik so vir R100 per dag. Onthou ons bly in die bos, so dit gaan eenvoudig wees maar lekker, hopelik kry ons dit reg. ;-)
Dit is korrek ja, sal R 740 wees. Tent 2 met die dubbel bed is nog oop. Same price.Dankie Rob, wil dan net seker maak van die verblyf.
Gestel ek en die vroutjie neem die volgende - Tent 3 โ 3Single beds - sleeps 3 each - m.a.w ons betaal vir 2 aande R740?
Ek sien dis al tent verblyf wat nog beskikbaar is wat gepas sal wees vir ons. Ek wil nie graag ons eie tent nou saamry nie.
Hoe dieper in die bos hoe beter, ons verkies eenvoudig.
Tent 3 en 4 het dieselfde setup sien ek- 3 single beds, sleeps 3.Dankie Rob, wil dan net seker maak van die verblyf.
Gestel ek en die vroutjie neem die volgende - Tent 3 โ 3Single beds - sleeps 3 each - m.a.w ons betaal vir 2 aande R740?
Ek sien dis al tent verblyf wat nog beskikbaar is wat gepas sal wees vir ons. Ek wil nie graag ons eie tent nou saamry nie.
Hoe dieper in die bos hoe beter, ons verkies eenvoudig.
Dankbaar, sien wel tent 2 het 'n dubbel bed maar ons is geskei van tafel en bed.Dit is korrek ja, sal R 740 wees. Tent 2 met die dubbel bed is nog oop. Same price.
Tent 5 se beddens is baie smal, die dat die tarief minder is. ;-)
Fixed and clarified the table headings. Thanks for pointing that out.Nog 'n vraag. Die "bash cost", waarna verwys dit? Is dit maar net die totale bedrag wat vir verblyf betaalbaar is, of sluit dit nog iets in?
@Vis Arend Boek ek julle vir Tent 3 dan voorlopig?Dankbaar, sien wel tent 2 het 'n dubbel bed maar ons is geskei van tafel en bed.
Grap net, sien tent 2 het nog 2 enkel beddens saam met die dubbelbed, sal daai een eerder los, dalk het iemand anders dit meer nodig as ons.
Groot assemblief my kroon. Vroulief klink opgewonde.@Vis Arend Boek ek julle vir Tent 3 dan voorlopig?
Maak so, sal lekker wees om julle ook daar te he en face to face ontmoet.Groot assemblief my kroon. Vroulief klink opgewonde.
Jip, ek wil hom wys ek ry nogsteeds vinniger as hy.Groot assemblief my kroon. Vroulief klink opgewonde.
Nice.Groot assemblief my kroon. Vroulief klink opgewonde.
Yip... and thanks for cross checking my typos! ;-)Nice.
Ons eerste celebrity couple.
Nou gaan die bookings instroom!!
@Grunder Gooi pic?A big thanks to @Dan_Thunders
He designed for us a nice sticker for the bash.
I am in consultation with someone here in Bloem to get them printed.
It will be R10 for a sticker
Nee wat, celebs soek 'n spa en lugversorger ens, ons is maplotters, soek net 'n braaivleis vuurtjie, bostoilet, goeie geselsskap en 'n plekkie waar ons ons koppe kan neerlรช.Nice.
Ons eerste celebrity couple.
Nou gaan die bookings instroom!!
Eerder die WD power couple danNee wat, celebs soek 'n spa en lugversorger ens, ons is maplotters, soek net 'n braaivleis vuurtjie, bostoilet, goeie geselsskap en 'n plekkie waar ons ons koppe kan neerlรช.
@Grunder Gooi pic?
Dis reg so. Behoort oor drie weke die res uit te sort... Nog besig om te wandel van Margate na Knysna.Nee wat, celebs soek 'n spa en lugversorger ens, ons is maplotters, soek net 'n braaivleis vuurtjie, bostoilet, goeie geselsskap en 'n plekkie waar ons ons koppe kan neerlรช.
Dankie vir die bespreking @RobC , sal betaling doen wanneer ons al die kostes bymekaar het, as dit reg is met jou.
Enter your email address to join: