The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
N5 to Winburg then bypass Bloem on the N1 to Philipollis. But, if you’re leaving Thursday or early Fri don’t fuss. Stuart
Reason Im asking - looking for a lekker gravel travel from here to Bloem.
Via Rosendal/Marquard, from Marquard I know a lekker pad.
 
Petri, on my way to Bankfontein, I'm stopping at the Bethlehem Wimpy at 08:15 on Fri. Shouldn't we ride together? I'm going via Philippolis but am starting to realise that the last 15km on the farm road might be a bit gnarly and it would be sensible to have company, particularly through the three "sandy stream bed crossings"
Jomar's Number is on that Group, if you need ANYTHING en route, around here, even in Harrismith, Bloem, etc etc - just saying
Safe travels!!
 
There will be, black label, Windhoek draught, castle light, hunters gold and castle milk stout. Do I need to add anything else? Please let me know. Posting on WA group as well.
Can do a last minute beer run before we leave.
 
Leaving tomorrow morning early, just after 6.
My Dogter vannie Kaap is in Bloem, wil haar soentjie gee
Ek gaan my knaters teen die tenk vasvries...dis koud hier🥶
Maar lekker🥳🥳
 
Phok, dis nou so koud, lyk my ek gaan al die warm klere wat ek wou inpak, aantrek more oggend .
Dalk is daar TOG n gaatjie vir n tanneborsel
 
Phok, dis nou so koud, lyk my ek gaan al die warm klere wat ek wou inpak, aantrek more oggend .
Dalk is daar TOG n gaatjie vir n tanneborsel
Laat my terugdink aan 'n trippie Oviston toe een Augustus. Lekker weer tot die dag voor ons ry. Mannemarak! Dit was koud!

Breek jou tandeborsel se steel so halfpad af, dan pak jy dit in 'n pakkie sigarette. 😜

Of! Los dit by die huis. Jy sal okay wees solank julle manne mekaar nie begin oopmond soen nie. 🤣
 
Last edited:
Laat my terugdink aan di trippie Oviston toe een Augustus. Lekker weer tot die dag voor ons ry. Mannemarak! Dit was koud!

Breek jou tandeborsel se steel so halfpad af, dan pak jy dit in 'n pakkie sigarette. 😜

Of! Los dit by die huis. Jy sal okay wees solank julle manne mekaar nie begin oopmond soen nie. 🤣
Mamma tune my juis vanoggend " Jis Bokkie jy kan darem nie so sonder seep en water tussen vreemde mense die heel naweek nie".
Ja Ja Ja.
Mamma weet al.
Syt toe ons vars getroud was so een of 2 keer vir haar Hunk 'n sakkie gepak met klere en chocolates en was goete en 'n Huisgenoot..........NOOIT weer nie, die sakkie vol liefde het NET so teruggekom.
 

Latest posts

Top