- Joined
- Nov 14, 2007
- Messages
- 30,980
- Reaction score
- 13,112
- Bike
- BMW R1200GS
Maar dis mos op die liewe poepsie woepsie kadoepsie smoetsie Bettietjie. Brag jy, of kla jy?Phokkit
Ek gaan heeldag ry.
Exciting Times!!!
Maar dis mos op die liewe poepsie woepsie kadoepsie smoetsie Bettietjie. Brag jy, of kla jy?Phokkit
Ek gaan heeldag ry.
Exciting Times!!!
Eks OK, maar ek worry dat sy dalk vol moddertjies gaan spat met die nat weerMaar dis mos op die liewe poepsie woepsie kadoepsie smoetsie Bettietjie. Brag jy, of kla jy?
Dit droog weer uit van Dinsdag af.Eks OK, maar ek worry dat sy dalk vol moddertjies gaan spat met die nat weer
Die arme ou Dingetjie van haar Poepsie Wapsie
Ja ag joke net.Dit droog weer uit van Dinsdag af.
Reen te laat gekom vir die gesaaides?Ja ag joke net.
So modderpoeletjie hier en daar is mos nice.
Veral na die moerse droog en warmgeit wat ons gehad het.
Hier by ons PAPnat vandag
Hier in Bloem ook, bring maar jas saam, dit lyk asof dit koeler gaan wees die naweek.Ja ag joke net.
So modderpoeletjie hier en daar is mos nice.
Veral na die moerse droog en warmgeit wat ons gehad het.
Hier by ons PAPnat vandag
Chris dit lyk oraait hierso, en ook om Bethlehem, so ver as Clarens, Reitz OK, en Petrus Steyn oraait.Reen te laat gekom vir die gesaaides?
Kan ek plaNice! Jammer ek sien nou eers die. Maar ek sal dit in elk geval nie kon maak nie, want ek stroop nog Sojabone en ek het in elkgeval nie nou 'n Thumper nie... Sien die plek is net so 112km van my af en mens ry verby Karoo Eco Lodge daarheen waar ons ook al ge kuier het in die verlede.
Tot by Luckhoff is grond en dan kan jy kies teer of grond Orania toeKan ek pla
Die pad Orania en/of Philippolis toe...alles gravel?
Watter een vannie 2 is die nicer een?
Het nou gekyk... Wys nou droog... Maar dinge kan binne ure verander. Paie gaan lekker wees as daar nie nog reen val nie. Meeste is lekker gruis. Daar is een stuk van Jagersfontein wat dalk sports kan wees.Hoe lyk julle reen situasie na die naweek toe? Ek sien dis maar blerrie nat daar.
Pae Phillioppolis toe van Bankfontein is net gruis... Was laas redeik goed.Kan ek pla
Die pad Orania en/of Philippolis toe...alles gravel?
Watter een vannie 2 is die nicer een?
Organizers of WARR used a similar form, just emulating the Masters.Great Idea Rob
We only have ice in the bar at the WC bash.Quick update!
Please bring own towel. Bedding is provided.
I will also be sending out on the WA group.
We will also need your ICE details, will send a PDF you can print out and fill in to bring to the bash.
This will also be added to this thread shortly. It just makes it harder for Murphy when one is prepared.
What if it is a right hand turnWill have these on the junction signs and entrances of Bankfontein. Arrow will show the direction to turn. A4 size.
View attachment 888606
Enter your email address to join: