The "Last Outpost or Bust" trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nou waar's jy dan!? Ek sal daar kom inval as ek weer daai kant toe ry.  Ja ek geniet Mahai baie, veral so in die week.  Daar was omtrent net ou ballies gewees.  Lekker rustig!
 
Dorsland said:
Nou waar's jy dan!? Ek sal daar kom inval as ek weer daai kant toe ry.  Ja ek geniet Mahai baie, veral so in die week.  Daar was omtrent net ou ballies gewees.  Lekker rustig!

Ek bly in Ladysmith.  Ek vat altyd my finalejaars soontoe.  Geen winkels naby nie, geen chloorswembaddens nie, net lekker berge en staproetes wat die kinders se karakter so bietjie wys en uiteindelik bou!!  Jy moet laat weet as jy weer hier is, hier is mooi plekke om te ry!
 
Top