weskus
Race Dog
Jip, ek het dit so, ons sal net fiets laai in elk geval, is so 6 manne en almal SAL nat raak :imaposer: :deal: Ongelukkig het ons 'n BOF ook by ons so sal hom eerste oorvat en deeglik toets eepwall: Lilly my g.aand gevra ons moet dink aan 'n fooi wat sy kan vra vir die moeite met die sleutel terug as ons deur is?? Wat dink julle R50/bike, of hoe??Stofvreeter said:weskus said:100%, sal gou vanaand met haar reel, dankie kêrels..
Weskus, onthou die ferry is nie gebou om fiets, bagasie en ryer alles saam te dra nie, laai net die bike en bagasie en as dit n' groot swaar bike is net die, stap eerder 2 keer!