There are some that call me ...... Tim

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tim

Pack Dog
Joined
Jun 5, 2007
Messages
171
Reaction score
0
Location
Melkbosstrand
Bike
KTM 990 Adventure
Naand vrinne

Baaija dankie dat ek ok saam met julle kan gesels oor groot fietse en lekker grond paaie.  Dankie aan Surf dat jy nie ophou om my na die forum te lok nie.

Ek like my bike, en ek like om hom te ry.  Ek het so 5 jaar terug vir myself 'n vrek ou Honda 185XL gekoop aan vlarde, en op hom geleer ry elke Sondag middag tussen die sand op die walle van die Vaal.  Intussen het ek vir my 'n pragtige Dakar aan geskaf, en vir die laaste 2 jaar loop ek en hy saam soos boude.  Ek het egter tot my sinne gekom en verskuif na Melkbosstrand laas jaar, en enige iemand wat nie 'n bike besit maar in die kaap bly het erenstige fout erens.  Net jammer ons moet werk tussen al hierdie bike trips.
 
Top