Watching and drooling. :drif:
petri oosthuizen said:[member=5078]Mother[/member]
Hoe moeilik is dit om daai sand met die GS te ry.......?? Stupid Vraag ek weet, obviously verskil experience en so aan BAIE.
Maar is dit doenbaar vir 'n average Weekend Warrior?
Nice Pics!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Mother said:petri oosthuizen said:[member=5078]Mother[/member]
Hoe moeilik is dit om daai sand met die GS te ry.......?? Stupid Vraag ek weet, obviously verskil experience en so aan BAIE.
Maar is dit doenbaar vir 'n average Weekend Warrior?
Nice Pics!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
die ding is swaar ........maar dit kan gedoen word........gelukkig ry ek baaie jare sand en het geleer om sand in Botswana te ry..........ja n mens moet maar net oefen en dit kom met tyd.......ek kan darem myself help ......maar dit bly n adrenaline rush veral as die pad draie het
Enter your email address to join: