Thumper Bash

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 21, 2009
Messages
1,223
Reaction score
50
Bike
Suzuki DR650
Thank to Eugene and Debbie and their staff ladies for another excellent bash.
And Sean for settiing it all up
Please all add photos
 
Net so Robin! Baie dankie Veltie en Veldblom uitstekend soos altyd! Baie lekker gekuier en weer nuwe mense ontmoet en vandag n' baie lekker trip huistoe gehad. Mooi bly.
 
Toe ek vanmiddag die 990 stoor toe vat op Worcester het ek 2 vaal 800's en een Honda Thumper gekry hier by ons robot. Ek het darem gewaai.
 
Dankie almal dit was n baie lekker naweek, lieflikke mense en mooi paaie. Goed ge-organiseerd en als.
 
Ek, Superten, Gabriel, Rudi en Stephen het (dag1) Donderdag oggend pad gevat net na sonop.
Die beplande roete was van ons huise af deur Stellies, brekkie by Stasie in Franshoek, Villiersdorp, Robertson, Montagu, Anysberg en Koedoeskloof.
die bikes was n lekker mix van DR, XR, CRF, XCX en GSA.
WhatsApp Image 2024-08-08 at 11.08.42_a955b5dc.jpg
 

Attachments

  • WhatsApp Image 2024-08-08 at 11.08.42_1f63a979.jpg
    WhatsApp Image 2024-08-08 at 11.08.42_1f63a979.jpg
    160.2 KB · Views: 0
  • WhatsApp Video 2024-08-09 at 11.08.19_c653e289.mp4
    5.8 MB
  • WhatsApp Video 2024-08-08 at 11.08.42_75fdcc2b.mp4
    6.1 MB
  • WhatsApp Image 2024-08-09 at 11.13.48_71657478.jpg
    WhatsApp Image 2024-08-09 at 11.13.48_71657478.jpg
    207.2 KB · Views: 0
  • WhatsApp Image 2024-08-09 at 11.13.45_d87ed8b1.jpg
    WhatsApp Image 2024-08-09 at 11.13.45_d87ed8b1.jpg
    116.5 KB · Views: 0
  • WhatsApp Image 2024-08-09 at 11.13.09_0966c233.jpg
    WhatsApp Image 2024-08-09 at 11.13.09_0966c233.jpg
    208.8 KB · Views: 0
  • WhatsApp Image 2024-08-08 at 17.05.05_e259ca73.jpg
    WhatsApp Image 2024-08-08 at 17.05.05_e259ca73.jpg
    120.8 KB · Views: 0
  • WhatsApp Image 2024-08-08 at 17.05.04_e4fec3d6.jpg
    WhatsApp Image 2024-08-08 at 17.05.04_e4fec3d6.jpg
    139.8 KB · Views: 0
  • WhatsApp Image 2024-08-08 at 14.04.30_082bb0d7.jpg
    WhatsApp Image 2024-08-08 at 14.04.30_082bb0d7.jpg
    166.6 KB · Views: 0
  • WhatsApp Image 2024-08-08 at 12.53.22_87f5fe3a.jpg
    WhatsApp Image 2024-08-08 at 12.53.22_87f5fe3a.jpg
    138.2 KB · Views: 0
Last edited:
Dag2, Vrydag, het ons net n kort draaitjie gaan ry om die litte los te hou en om tyd om te kry tot Kaboef, Benro, Mario en Louise opdaag. Die roete was Karoo62, Seweweekspoort en Hoeko om Dwarsbar toe vir n lekker kuier saam met almal.
950, GSA, XR en Toureg het by die kroos bygekom.
 

Attachments

  • WhatsApp Video 2024-08-09 at 16.30.45_ef5b7bdb.mp4
    2.8 MB
  • WhatsApp Video 2024-08-09 at 16.31.45_6545bec3.mp4
    7.4 MB
  • WhatsApp Video 2024-08-09 at 17.11.41_6c5aafb5.mp4
    4.8 MB
  • WhatsApp Video 2024-08-11 at 17.07.12_b298fe1a.mp4
    4.3 MB
Dag3, Saterdag, was n doezie. Die ou manne was moeg van die vorige aand se kuier so die onder 50's het besluit om die Swartberg en Hel in die ombeskofte wind aan te durf.
Kaboef en Berno het solank vooruit gery want hulle rooimiere het gepla en die thumpers was seker so bietjie stadig vir hulle liking.
Groenrivier deur tot by Kango grotte se afdraai was pragtig, maar toe het ons begin wind vreet teen die pas op, Gabriel het n close call gehad oppad op maar sy baie oefening offroad het hom gehelp om nie die XCX te plant nie. Die pad in Hel toe was absoluut in sy moer en gemerk as ROAD CLOSED, maar voorwaarts mars.
Onder in die Hel het ek n call gemaak om om te draai voor die restaurant want ek was op die middel van my 12L branstof range van Calitzdorp af.
Dis maar goed ons het bietjie bene gerek, want terwyl ons onder die koelte bome gerus het, het Albi om die draai gekom en amper n glipsie met sy buddy se CRF gemaak, hy het wel sy knieg in die proses gerek en kon nie weer op die fiets kom nie. ons het hom bygestaan tot hy n lift kon kry terug restaurant toe en het toe weer die pad terug aan gedurf.
Gabs het n puncture gekry en ons het paar keer gestop om te pomp en het toe eindelik die probleem uitsorteer n 10kms voor die afdraai terug op die swartberg pas. By die tyd was ons moeg, honger en reg vir die braaivleis by Veldtie. Calitzdorp het ons in die donkerte in gery, vol gemaak met 700ml petrol in die DR oor en geskiet dat ons kan gaan eet. Awesome dag gewees.
WhatsApp Image 2024-08-11 at 16.55.20_f117a84c.jpg
 

Attachments

  • IMG-20240811-WA0019.jpg
    IMG-20240811-WA0019.jpg
    272.8 KB · Views: 0
  • IMG-20240811-WA0020.jpg
    IMG-20240811-WA0020.jpg
    218.7 KB · Views: 0
  • IMG-20240811-WA0021.jpg
    IMG-20240811-WA0021.jpg
    156.6 KB · Views: 0
  • IMG-20240811-WA0022.jpg
    IMG-20240811-WA0022.jpg
    237.5 KB · Views: 0
  • IMG-20240811-WA0158.jpg
    IMG-20240811-WA0158.jpg
    153.9 KB · Views: 0
  • IMG-20240811-WA0159.jpg
    IMG-20240811-WA0159.jpg
    360.6 KB · Views: 0
  • VID-20240811-WA0040.mp4
    4.4 MB
  • VID-20240811-WA0041.mp4
    2.5 MB
  • VID-20240811-WA0042.mp4
    7.8 MB
  • WhatsApp Image 2024-08-11 at 08.28.17_9a5db327.jpg
    WhatsApp Image 2024-08-11 at 08.28.17_9a5db327.jpg
    218.7 KB · Views: 0
  • WhatsApp Image 2024-08-11 at 16.55.20_f6f322bc.jpg
    WhatsApp Image 2024-08-11 at 16.55.20_f6f322bc.jpg
    406.6 KB · Views: 0
  • WhatsApp Image 2024-08-11 at 16.55.20_feb4b318.jpg
    WhatsApp Image 2024-08-11 at 16.55.20_feb4b318.jpg
    325.1 KB · Views: 0
  • WhatsApp Image 2024-08-11 at 16.55.29_52f90a24.jpg
    WhatsApp Image 2024-08-11 at 16.55.29_52f90a24.jpg
    404.9 KB · Views: 0
  • WhatsApp Image 2024-08-11 at 16.55.29_b56d04da.jpg
    WhatsApp Image 2024-08-11 at 16.55.29_b56d04da.jpg
    398 KB · Views: 0
  • WhatsApp Video 2024-08-11 at 07.40.56_8d4c5b15.mp4
    22.1 MB
  • WhatsApp Video 2024-08-11 at 16.55.28_9ea976fd.mp4
    18 MB
  • WhatsApp Video 2024-08-11 at 20.57.15_89a97fab.mp4
    4.6 MB
Last edited:
Dag4, stadig op gestaan met n moee lyf, na Dwarsbar toe geskyf vir die brekkie en gewag dat die dou loop le. Kaboef en Berno se miere het weer gepla en hulle is in die ligte reen weg oppad kaap toe. Die res van ons het teerpad geskiet in die sonlig maar rowwe wind so net voor 08h00. Paar keer vol gemaak want die DR like niks van wind van voor en was so net voor 13h00 tuis.
Dankie aan die ysters: Eugene, Debs en Sean, wat ons elke jaar so geleentheid bied om van ons naweke n avontuur te maak, julle rock.
WhatsApp Image 2024-08-11 at 16.55.29_0f9e7b33.jpg
 

Attachments

  • WhatsApp Image 2024-08-11 at 16.55.19_afdb4255.jpg
    WhatsApp Image 2024-08-11 at 16.55.19_afdb4255.jpg
    470.5 KB · Views: 0
Dag4, stadig op gestaan met n moee lyf, na Dwarsbar toe geskyf vir die brekkie en gewag dat die dou loop le. Kaboef en Berno se miere het weer gepla en hulle is in die ligte reen weg oppad kaap toe. Die res van ons het teerpad geskiet in die sonlig maar rowwe wind so net voor 08h00. Paar keer vol gemaak want die DR like niks van wind van voor en was so net voor 13h00 tuis.
Dankie aan die ysters: Eugene, Debs en Sean, wat ons elke jaar so geleentheid bied om van ons naweke n avontuur te maak, julle rock.View attachment 909484
Stunning Picture.
 
Stunning Picture.
Ekt die pics en vids van ons WA groep af getrek, net baie maklikker om almal se content so op een groep te he. Gabs, Louise en Rudi se fotos is ook by.
 
As ek eendag groot is gaan ek ook n bike he wat so mooi klink soos daai 900 Triumph
 
Ek, Superten, Gabriel, Rudi en Stephen het (dag1) Donderdag oggend pad gevat net na sonop.
Die beplande roete was van ons huise af deur Stellies, brekkie by Stasie in Franshoek, Villiersdorp, Robertson, Montagu, Anysberg en Koedoeskloof.
die bikes was n lekker mix van DR, XR, CRF, XCX en GSA.View attachment 909417

… by Anysberg met julle pit- stop ontmoet …
 
Ons het vir jou en vir Oppies ook gemis die naweek, next time 😉
 
Top