Tiffie se werpsel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
K

krater

Guest
Hi ek is Tjaart
Het groot geword op n plaas en die voorreg gehad om groot te word met motorfietse en nou so paar maande terug het beide ek en my boetie vir ons elk n G650 GS Sertao gekoop en geniet nog elke oomblik veral na n wonderlike 7dae se "roadtrip". Is van Jeffriesbaai en werk in konstruksie in Lesotho waar ons huidiglik n 80km pad bou van Roma na Semonkong. Geniet dit ook baie om te jag. Het gehoor die is die plek om te wees as jy van twee wiele hou. So Whawhawhroom
 
Top