Today I followed my nose.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Brandt said:
Baie mooi area!! Was julle twee, ek sien 'n 650 en die 1150? Dankie vir my stickers, ek het hulle gister opgesit. Lyk bakgat  :thumleft: Ek hoop die skouer is nou gesond.
Nee Brandt net ek.
Die Dakar was myne en die foto is in 2006 na die gesluite hek geneem net nadat die pad verspoel het.
Het die twee fotos opgesit om te wys hoe die pad lyk en hoekom die hek gesluit is.
 
Chris.  Die plekke wat jy gery het lyk baie eksklusief wat die trip van jou nogal baie lekker laat lyk.  Chris het jy al daai sand duine gaan ry naby stilbaai?
 
Pote said:
Lekker 1 Chris, nou wanneer beplan jy 'n trip daar vir die res van ons?

Ja, Chris het gesê as die bure hom die moer in maak gaan hy 'n Bash op sy plaas organise ...  :imaposer:


:peepwall:
 
PLeased to hear that the shoulder is OK  :thumleft:
Stunning area you rode through Chris - must make a plan to get down your way some time!
 
You live in a beautiful area with some amazing scenery. Your photos are great and a good way to cheer us up on a Monday morning.
Thanks for the interesting RR.
 
Nice one Chris ,glad to see you up and about on the scoot ,nice report and pics .Now that the shoulder is healing well we can look forwardv to more of your awesome reports :thumleft:
 
Hi Chris , lekker RR ! Bly jy is weer op die fiets !
 
Top