Treklaer - introduction

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

treklaer

Pack Dog
Joined
Jan 18, 2010
Messages
207
Reaction score
18
Location
Hartenbos
Bike
Triumph Tiger 1200 Explorer
Bewonder die forum al lankal en het nagelaat om my self voor te stel, Johan Gerber, woon in Hartenbos in die Suid-Kaap, ken a paar van die honde "hooligans" hier by ons en geniet die forum, veral sommige comments baie. Dankie
 
Top