Trivial perScoot

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
dis nou wat ek noem .. n awesome bike
index.php
 
???  Jy het nou net weer loop staan en prentjies kyk. as jy die report lees dan sal jy sien wat ek te sê het van die bande.  (btw. 90% van die tyd kyk ek ok maar net prentjies. So weet mens makliker n bietjie van alles  :biggrin: )
 
right.. sorry man..

waar is jou source vir die maxxis? R370 is donners cheap... hoeveel was die voorste band?
 
Nice report.

Just for the record, and because I grew up there, Montagu is spelled without the "e" at the end.

Unlike Montague and Capulet.

Or Montague Gardens.

That kloof is Kogmanskloof, and runs between Ashton and Montagu. Its 8km long, and this house is situated smack in the middle, right next to the old Anglo Boer war fort on top of the tunnel. (or hole in the wall as Newguy so eloquently put it. :biggrin:)

Nice area to explore, rich in history.

;)
 
Stev0 said:
right.. sorry man..

waar is jou source vir die maxxis? R370 is donners cheap... hoeveel was die voorste band?

Die plek is daar by die okovango brug in brackenfell, ek dink sy naam is moto junction. Jy sal sien 18" bande is baie goedkoper as 17". die 17" is amper R200 duurder. Die voorband het ek for free gekry by die Eendekuil bash. Maar om eerlik te wees, sit vir jou n D606 Dunlop voor en n 6006 agter, ek dink jy sal dan lekker ry.
 
Bliksem neeman...

Maxxis 6006

140 100 18 R570
120 100 18 R479

Maxxis IT

120 100 18 R585
90 90 21 R350



:eek:
 
dis nogal duur. die een wat ek het is die 120 100 18 R470, het jy die plek gebel waar ek was? prys kan onmoontlik nie R100 op wees nie.

Vind uit wat kos daai D606 ook. Lekker band.
 
Top