willieee
Race Dog
bly julle is tuis.....kani wag vir die res nie..maak oop n bottel rooi...en vertel.... :lamer:
Berty77 said:Hi ouens, ek het vandag 2 keer verby julle gekom. Ek moes eers pitstop in Robertson vir n toilet breek. Julle ouens lyk moer classic op daai ou bonies.
Hando said:nou wat nou ??
Die dag is al meer as halfpad en die RR is nog nie hier nie.
ratrap said:Hando said:nou wat nou ??
Die dag is al meer as halfpad en die RR is nog nie hier nie.
Hando dis Maandag. Hy maak daai swart en wit vloer skoon op n Maandag. >
Hando said:ratrap said:Hando said:nou wat nou ??
Die dag is al meer as halfpad en die RR is nog nie hier nie.
Hando dis Maandag. Hy maak daai swart en wit vloer skoon op n Maandag. >
Ek het maar aanvaar hy moet nou eers weer n aerie ry tot in JHB of iets en weer terug .
Seker maar so nou en dan sy paycheck ook verdien.
Nee.. Vanaand nog :thumleft:Hando said:Oh well - dan sal ek ek more eerste ding jou RR kom lees.
Dit kan nie meer aksie belaaid wees as julle vorige een nie. ot: Aikona atch: Dis onmoontlik.Freak said:Thanks hando jou tracker jy..
Ek soak in die bad tuis en dappermuis lê rustig in sy yacht in Simonstad se waters.
Die het die hele RR in my kop.. Ek moet net transfer na woorde. Dit was net so aksie belaaid soos laas... Of dalk meer.
What a trip!!
Ek dink daar was bier betrokke eepwall:Lem said:wel, ekt so paar keer gevolg op die tracker system
en, ek glo julle het laat weggekom in die Baai, maar dinge het op n kol vir my net te stadig gegaan.
So óf julle moes iewers net iets meganies nagaan
óf, julle het iewers net weer staan en ure se kak praat soos laaskeer
sien uit na die RR
Enter your email address to join: