Two XR's, two hours, two degrees.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Deon

Race Dog
Joined
Mar 23, 2006
Messages
574
Reaction score
21
Location
Gordonsbaai
Bike
Honda XR650R
Woke up on Saturday morning at 12. Looked out my window and saw snow on Hans se Kop.  Woke up junior, fired up the 650 and the 600, and went for a wet ride.  Two hours up and down. Back in warm bed by 3 bells. Used two liters of petrol.  Took two hundred photos. Made two guys very jealous.


 

Attachments

  • 20200829_140913-1.jpg
    20200829_140913-1.jpg
    139.6 KB
  • 20200829_141813.jpg
    20200829_141813.jpg
    130.5 KB
  • 20200829_142146.jpg
    20200829_142146.jpg
    90.1 KB
  • 20200829_142742.jpg
    20200829_142742.jpg
    128.8 KB
Bliksem ... ek is moerse jaloers
('n lekker warem koffie daar bo sou seker die cherry op die koek gewees het)

:thumleft: :thumleft:
 
Dit was seker moer koud? :eek7:

Baie mooi fotos inderdaad, veral die eerste een met Steenbrasdam en Gordon's baai in die agtergrond.
 
Deon, ek neem aan daars net sekere plekke of roetes wat mens daar mag ry?  Hoe werk toegang - van die country club af?
 
Mag ons daar ry?  Die cANCer ministers doen net wat hullw wil.

Daar is 'n pad.  Ek weet nie aan wie die pad behoort nie.  Die pad word deur Telkom, MTN en plaaslike radio operateurs gebruik.  Daar is 'n hek wat motors kan blok.  Die hek is meestal gesluit.  Van die omliggende grond behoort aan Natuurbewaring.  En hulle is dink 'n XR is reguit van die hel af.  Maar hulle kyk die beeste mis, en hulle kyk die jungle bunnies mis wat daar met hulle honde jag.
 
Short shitty video.
https://www.youtube.com/watch?v=mnUqioEdi1M
 
Van wanneer af kan jy wheelie?


:biggrin: :biggrin:
 
Kyk my Avatar.  Maar die wheelie op die gladde pad was nie so erg nie.  Daai draai en afgrond het nogals my aandag gehou,
 
Top