two xt's and a bash.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Beserker said:
laurika said:
the snow was thick on the mountains in beaufort west...we knew it was going to be cold on the bikes....but we had places to go....

The hair....is that before or after that little pillbox  ;D
whahaha, that was before the vitamins....thanks for asking.... :xxbah: :imaposer:
 
Beserker said:
laurika said:
the snow was thick on the mountains in beaufort west...we knew it was going to be cold on the bikes....but we had places to go....

The hair....is that before or after that little pillbox  ;D

:spitcoffee: :laughing4: :laughing4: ....or that what the "REAL Helmet Hair" looks like :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Lekker RR met pragtige foto's L.
Jy mag maar noem jy was in Rietbron - dis nou die klein dorpie "in the middel of nowhere"
voor B West. ;)
 
chrisL said:

weet jy , ek het gistraand juis my kaartboek gaan loop uithaal omdat daai dorpie se naam my so gepla het....jys helemaal reg.... :thumleft: en jy stem sekerlik saam...dat dit werklik die middle van die middle van nerens is....
 
Jou foto's is altyd stunning.  :thumleft: . Nice report.
 
laurika said:
chrisL said:
Lekker RR met pragtige foto's L.
Jy mag maar noem jy was in Rietbron - dis nou die klein dorpie "in the middel of nowhere"
voor B West. ;)
weet jy , ek het gistraand juis my kaartboek gaan loop uithaal omdat daai dorpie se naam my so gepla het....jys helemaal reg.... :thumleft: en jy stem sekerlik saam...dat dit werklik die middle van die middle van nerens is....
Dit is wel die middel van nêrens en die mooiste ding of dinge op die dorpie is die.......................
tennisbane!!!!!!
Hulle speel vreeslik tennis daar en het n baie baie sterk span.
Ook hou hulle elke jaar n laerskool rugby naweek daar. Jy sal nie glo hoe vol kan daai dorpie
raak.
 
Uitstekende RR met stunning pics!! Jy kan maar!!1

Thanks for sharing!!
 
chrisL said:
laurika said:
chrisL said:
Lekker RR met pragtige foto's L.
Jy mag maar noem jy was in Rietbron - dis nou die klein dorpie "in the middel of nowhere"
voor B West. ;)
weet jy , ek het gistraand juis my kaartboek gaan loop uithaal omdat daai dorpie se naam my so gepla het....jys helemaal reg.... :thumleft: en jy stem sekerlik saam...dat dit werklik die middle van die middle van nerens is....
Dit is wel die middel van nêrens en die mooiste ding of dinge op die dorpie is die.......................
tennisbane!!!!!!
Hulle speel vreeslik tennis daar en het n baie baie sterk span.
Ook hou hulle elke jaar n laerskool rugby naweek daar. Jy sal nie glo hoe vol kan daai dorpie
raak.
nou dat jy dit noem...ek het die enorme spul tennisbane opgemerk...in meeste dorpies is die tennisbane oorgroeid...ek ding bv aan Springfontein...tragiese sportgronde daar.....ek sou nogal graag die tennis en rugby naweek wou sien eendag.....
 
Baie mooi Laurika!!

Hulle het so 'n jaar of wat terug in die Weg 'n artikel gehad oor die Rugby Naweek (Kan dalk 'n sport naweek ook wees) wat jaarliks in Rietbron gehou word.

Toe ek nog op Cradock was, was daar 'n oom wat saam met my gewerk het.  Hy het van Rietbron af gekom.  Dit was duidelik sigbaar aan sy manier van dinge doen . . . staaaadig en ruuustig  ;)

Anyway - great RR  :thumleft:
 
JMOL said:

baie dankie! ek gaan kyk of ek dit kan google...biki ver om te gaan, maar sal dit graag wou sien.
 
Dankie Laurika
Ek geniet altyd jou RR's  :thumleft:
 
Quick Hijack......
Do yourselves a favour and stay over in Rietbron.
Contact Delene at zero seven six 903 zero two 46

great place, great host and great stories (till late into the night) about the history of the area.

Attachments

  • Rietbron - Accomm.jpg
    Rietbron - Accomm.jpg
    149.9 KB
  • XT Bash 5.jpg
    XT Bash 5.jpg
    207.9 KB
  • XT Bash 6.jpg
    XT Bash 6.jpg
    231.8 KB
  • XT Bash 7.jpg
    XT Bash 7.jpg
    193.9 KB
Baie mooi fotos, sterk koffie was hier nodig by wille hare oggend
 
Attachments

  • xt bash 20136.jpg
    xt bash 20136.jpg
    107 KB
Top