verneukpan/baviaans

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

houbie

Pack Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
94
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Kawasaki KLR 650
Hi almal.

Ek en die vrou lief toer bietjie die land hierdie kers seisoen. Moet se eks nogals opgewonde, dit is ons eerste onrdentlike trippie saam. Ons ry vanaf Pretoria anti-kloks kaapstad toe en dan weer terug Pretoria toe. Elkgeval ek het 2 vrae.

1: Verneukpan.
Kort mens enige permitte? Het op n 4x4 forum gelees mens kort n permit maar kan niks op die google masjien lees van dit nie, so sal wardeer as iemand my kan inlig oor permit en ook dalk oor as mens wil kamp daar?

2:Baviaanskloof.
Hoeveel tyd het mens nodig?. Ek is n redelike erfare ruiter, maar die vroutjie sit wel agter op. Ons kom die kloof binne vanaf die weste kant en trek die oggend uit Uniondale weg. Sal ek Patensie maak voor dit donker word of slaap mens oor?

Groete
 

Latest posts

Top