subie
Bachelor Dog
Enigiemand wat wil bietjie verneukpan toe ry hier rondom 25 Maart.
Maak nie saak watse bike jy ry nie. Ek ry met n klein bike so sal nice wees as daar ander klein bikes ook saamry.
Die groter bikes as daar is ry soos hulle wil. Hopelik sal ons mekaar sien rondom n vuurtjie.
Ek moet nog my klein bike reg vir adventure kry. Bashplate ,GPS, luggage , tent ens en n paar draaie gaan ry dat ek net weer gewoond raak.
Was n hele paar jaar terug op verneukpan so sal moet uitvind wie is die kontak persoon ens. Is maar soos n bring en braai.
Nie n organised event nie. Net n saamry , baie kak praat en dop en tjop. Sal nog grondpad roete uitwerk later.Dink ons gaan so 4 dae minimum nodig het soontoe en terug.
ARRANGEMENTS WILL BE POSTED HERE
Name List
1. subie
2. Vis Arend
3. Mev Vis Arend
4. Grunder
5. Bliknêrs
6. Bliknêrs se pel
If you want to know anything, ask Vis Arend