Oats Heunis
Pack Dog
Howzit ouens.
Ek het 'n paar Vmoto Airflow Gloves vir iemand.
Dis 'n size large, maar dis 'n tight large, so ek sal dit liewer op size medium call.
Pretty much ongebruik. Dit was my Ma se backseat GS Gloves, en syt maar min saam gery.
Lekker beskerming vir die knuckles as jy met die punches moet rol of leather handpalms as jy verkies om liewer klappe uit te deel
Eerste ou met 'n Fully Loaded Box meal en 'n sixpack Blackie 440's by my hek kanit vat.
Haha. Joke net oorie Box Meal. Die Blackies sal die trick doen dankie.
Eks in Craighall Park, JHB.
Skakel gerus op 0784604573 of mail my op [email protected]
Leka