Waar is daar nog sneeu?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Aan al die honde

Waar is daar nog oral sneeu, as dit moontlik is, wil ek dalk uitry om die Meisie bietjie sneeu te gaan wys Saterdag en Sondag...  :peepwall:

Dit hang net af van waar daar nog is en hoe ver dit van Pretoors is...

Sal waardeur word. . .  :thumleft:
 
Top