kwassi
Race Dog
Die waarborg op die 1200gs verval wat ek wil koop.
BMW bied aan 2jaar unlimited km's waarborg vir R 2800.
Opinies sal waardeer word.
Goeie idee of slegte idee?
Ek neem aan die dienste sal deur hulle gedoen moet word om die waarborg te behou.