Wat sal julle doen as...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Askook

Pack Dog
Joined
Sep 18, 2013
Messages
306
Reaction score
0
Location
Karoo
Bike
AJS (all models)
N man het voor my ingedraai en so het ons mekaar ontmoet.
Hy het uitgespring en gese hy is jammer en sal die skade betaal.

Ek het die ongeluk by die polisie aangemeld, maar hulle het nie opmetings gevat nie omdat die man gese het hy sal betaal.
So vandag 3weke later toe ek die man bel om te hoor wanneer hy die skade gaan betaal se hy hy het nooit skuld erken nie en sal ook nie betaal nie.  :dousing:

Die skade is +-3890 en my bybetaling is 2600.
Is dit nog die moeite werd on die versekering te nader?

 

Attachments

  • Screenshot_2014-05-20-16-12-18.png
    Screenshot_2014-05-20-16-12-18.png
    279.8 KB · Views: 297
Top