Askook
Pack Dog
N man het voor my ingedraai en so het ons mekaar ontmoet.
Hy het uitgespring en gese hy is jammer en sal die skade betaal.
Ek het die ongeluk by die polisie aangemeld, maar hulle het nie opmetings gevat nie omdat die man gese het hy sal betaal.
So vandag 3weke later toe ek die man bel om te hoor wanneer hy die skade gaan betaal se hy hy het nooit skuld erken nie en sal ook nie betaal nie. :dousing:
Die skade is +-3890 en my bybetaling is 2600.
Is dit nog die moeite werd on die versekering te nader?