Wat van n lente brekvis bash 19-20 Oktober in Somerset-Oos ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TWE-TWE

Race Dog
Joined
Jul 2, 2014
Messages
3,093
Reaction score
1,553
Location
.SOMERSET-EAST
Bike
AJS (all models)
Ek het nooit ooit gedink ek sou weer n WD brekvis bash reël en hou nie…
veral nie in my popspeel huisie en kamma plasie in Somerset -Oos in die Oos Kaap onder ou Bosberg nie..

…maar hier gaan ons weer…😊😉☕🍿

Gee my n aanduiding of daar enige belangstelling is vir n “outride” Somerset -Oos toe…..
Saterdagaand n braai met roosterkoek en braaipakkies en dan n groot ontbyt soos by Tiekiedraai..

Ek het 3 kamers met badkamers in my huis vir 3 couples beskikbaar.
Die buitegebou het baie slaapplek en daar is 4 stretchers en 4 hospitaalbeddens as iemand nie in n tent wil slaap nie.

Daar is Baie tentspasie en 6 toilette ( 2 toilette is buitekant die huis) ….


Kampreëls:

1.Moenie harder skreeu as my haan nie.

2. Moenie spin op my gras nie.

3.Julle mag nie in my diere se hokke slaap nie.

4.Ligte uit Saterdagaand 22h00( my Bure is oud).







eece6981-3277-4191-8197-29f9b3d47229.jpeg4658ae04-a4a7-4a54-a420-f938f2f6653f.jpeg5cdd955e-d1c9-4736-8df7-45abc28c1ffa.jpeg06ac72a2-cc85-4aac-aaff-d9558cd5e14f.jpeg
View attachment IMG_3219.movIMG_3104.jpeg
 
Last edited:
Top