Kan so 'n ou dan sê hy is 'n WD. VERBAN hom please.Riebeeker said:Baie dankie vir almal wat die bash by gewoon het :thumleft:
'n Mens kan al die reelings tref en sorg dat alles in plek is, maar dit is die mense en die gees wat hulle saam bring wat die bash maak :deal:
Dit was lekker om saam met julle te kon kuier en ek glo almal het dit geniet. Met almal se samewerking duer betyds te betaal en die wat op 99 nog gekontak het reelings getref het en onmiddelik betaal het met julle aankoms BAIE DANKIE!
Vir die wat net opgedaag het sonder om reelings te tref en sommer net oral ingeval het en saam gaan eet het by die Muisbosskerm sonder om met my te reel en niks betaal het nie! SORRY!!!! Het dit regtig nie van 'n WD lid verwag nie eepwall: So leer mens mos maar jou mense ken.
Bottervet said:Kan so 'n ou dan sê hy is 'n WD. VERBAN hom please.Riebeeker said:Baie dankie vir almal wat die bash by gewoon het :thumleft:
'n Mens kan al die reelings tref en sorg dat alles in plek is, maar dit is die mense en die gees wat hulle saam bring wat die bash maak :deal:
Dit was lekker om saam met julle te kon kuier en ek glo almal het dit geniet. Met almal se samewerking duer betyds te betaal en die wat op 99 nog gekontak het reelings getref het en onmiddelik betaal het met julle aankoms BAIE DANKIE!
Vir die wat net opgedaag het sonder om reelings te tref en sommer net oral ingeval het en saam gaan eet het by die Muisbosskerm sonder om met my te reel en niks betaal het nie! SORRY!!!! Het dit regtig nie van 'n WD lid verwag nie eepwall: So leer mens mos maar jou mense ken.
Nimmo said:Veilig tuis met 3 ure van dit