Wearing only impact rig for long distance rides???

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Erkies

Pack Dog
Joined
Nov 29, 2012
Messages
312
Reaction score
0
Bike
Suzuki DL 1000 V-Strom
Hello honne,

Help die laaitie met bietjie raad asb?

Ek het sulke baie duk leer baadjies wat te warm is in die somer. Ek het gedink om vir my en pillion no1 somer baadjies te koop maar vir dieselfde prys kan ek entry level impact balastic vest ook koop wat vitals en en elmboe en skouers en arms beskerm....

My vraag is dus as volg: is dit i baie k@k idee om die impact vests te koop en net daarmy die langpad in te vaar? Ek weet die vest is ideaal vir off road neer etter maar aangesien ons gaan teer en grond ry het ek gedink why carry 2 jackets x2 people as die vest dalk alles kan doen?

Iets soos hierdie in gedagte: https://worldofaccessories.co.za/index.php/offroad-gear/protective-gear/guards-mx/fly-barricade-body-armour.html

Baie dankie

Wery fank you

 
Top