Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
133f76f1d19fead90d0126ee2cb63d3f.png
 
Last ride before its back to the salt mine tomorrow.
Swellendam to Barrydale, Brandrivier road to Garcia Pass, Riversdale, Spiegelsrivier, Heidelberg, Strawberry Hill to Suurbraak.
 

Attachments

  • 151201D6-E303-487E-9797-8CBD59B00D03.jpeg
    151201D6-E303-487E-9797-8CBD59B00D03.jpeg
    207 KB
  • 41EFAB79-F25D-400D-92A3-B4351480780A.jpeg
    41EFAB79-F25D-400D-92A3-B4351480780A.jpeg
    201.5 KB
Dit is my jongste seun (18) se fiets, die seun wat saam was se KLR het Vrydag moeilikheid gegee en hy het die Honda gevat
Die fietsie het hom goed gedra maar vir 'n groot jong man is daai saal baie hard en nou
Hy het naderhand letterlik die fiets uit sy alie gehaal voor hy afklim
Sal volgende keer skaapvellietjie oorsit
 
My fiets het ons geleer hoe om ordentlik nat te reen en snotgladde kleipad te ry..........
 

Attachments

  • WhatsApp Image 2019-12-31 at 12.16.34.jpeg
    WhatsApp Image 2019-12-31 at 12.16.34.jpeg
    112.5 KB
dual said:
Dit is my jongste seun (18) se fiets, die seun wat saam was se KLR het Vrydag moeilikheid gegee en hy het die Honda gevat
Die fietsie het hom goed gedra maar vir 'n groot jong man is daai saal baie hard en nou
Hy het naderhand letterlik die fiets uit sy alie gehaal voor hy afklim
Sal volgende keer skaapvellietjie oorsit

Ja , my vroutjie is maar klein so dit werk vir haar. As ek op hom ry so nou en dan gaan dit maar rof. Hoop die klr kom reg. Ek het gekyk. Net n exstra Klr 600 carb wat ek hier het. Hy het nie selfde jets nie
 
Hoop die klr kom reg. Ek het gekyk. Net n exstra Klr 600 carb wat ek hier het. Hy het nie selfde jets nie

Ek het 'n kit bestel vandag, dankie in elk geval    :thumleft:
 
dookie said:
My fiets het ons geleer hoe om ordentlik nat te reen en snotgladde kleipad te ry..........

Het jy met mamma op geval? Moet ek solank plek op die bank maak vir jou?
 
Decided to take the railroad east of PTA  to Bronkies on Saturday.
Was wet and a lot of fun!
 

Attachments

  • IMG-20200106-WA0013.jpg
    IMG-20200106-WA0013.jpg
    175 KB
Does this make me an Art Lover?
 

Attachments

  • Screenshot_20200106-132012_Gallery.jpg
    Screenshot_20200106-132012_Gallery.jpg
    59.7 KB
https://www.youtube.com/watch?v=td8iNO2fwNA

Short little video
Best enjoyed in HD
 
MonkeyNot said:
dookie said:
My fiets het ons geleer hoe om ordentlik nat te reen en snotgladde kleipad te ry..........

Het jy met mamma op geval? Moet ek solank plek op die bank maak vir jou?
Nee, dankie tog nie.
Het maar so nou en dan gestop om te soek waar kom daai irriterende geluid vandaan.
Snaaks genoeg - as sy afgeklim het................was die geluid ook weg.
 

Attachments

  • WhatsApp Image 2019-12-31 at 14.57.02.jpeg
    WhatsApp Image 2019-12-31 at 14.57.02.jpeg
    211.5 KB
  • IMG_1169.JPG
    IMG_1169.JPG
    201.3 KB
dookie said:
[member=10050]ClimbingTurtle[/member] some shameless punting of the UBag.

That thing is waterproof like hell.

Cheers [member=11741]dookie[/member]  - I also used one in the rain last month, they are too lekker!!

Thanks for the punt!!!

:thumleft:
 
Top