tau said:Lekker. Hoe loop die r9?VaalBaas said:Ek en die klong het Sondagoggend weer die teer pad aangevat en koffie op koffie ingewerk.
Die eerste stop was by die ou in die vlak met n Tuc-tuc. Sê hy gaan elke Sondag daar staan. (Halfpad tussen Hermon en Wellington op die Steyntjies se grond. Dis nogal n wekome stopplek.
Laaste foto is bo op Bothmaskloof net buite Riebeek Kasteel. Daar is ook n man wat koffie maak
Kry nie site nie :lol8: