- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 34,230
- Reaction score
- 12,073
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Dorsland said:Swartbergpas vanoggend oor was, um, interessant. 6°C. Kwaai wind. Ysreën. Snotglad pad. Somer handskoene. Toeriste.
![]()
![]()
![]()
Lekker man!Grunder said:Sommer bietjie Sondag middag Bloem omliggend verken![]()
![]()
![]()
[emoji1303]Noneking said:Baie mooi!
Lekker julle!sidetrack said:Dankie Saddle Up en seun, het dit geniet :thumleft: Betyds terug by huis om BB33 ook te sien wen met bier in hand :ricky:
Haha ja nou op my derde 660 weer. Hulle is nie vinnigste, beste suspensie of beslis nie ligste nie maar hy sit altyd n smile op my gesig, altyd reg vir n adventure.Saddle Up said:Dankie vir die saamry Sidetrack, ons maak weer so. My seun neul nou my ore af om weer 'n 660 te kry. Bly darem 'n lekker fiets
![]()
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jy sal nie glo nie krap krap so in my yskas die ander dag en daar pop n 6 pack uit >ChrisL - DUSTRIDERS said:met bier in hand
Wat jy wa kry!!!?![]()
eepwall: :lol8:
Hel BB33 se wen was n verrassing!!! :thumleft: :thumleft:
sidetrack said:Jy sal nie glo nie krap krap so in my yskas die ander dag en daar pop n 6 pack uit >ChrisL - DUSTRIDERS said:met bier in hand
Wat jy wa kry!!!?![]()
eepwall: :lol8:
Hel BB33 se wen was n verrassing!!! :thumleft: :thumleft:![]()