RobC said:
Die planter rip nogal diep, die punt is dat nie nodig om die hele land om te dolwe nie.
Tog wel - tenminste, soos wat ek daai tyd gehoor het van sowel boere in die area (jy weet mos, saans inni een kroeg almal saam
) asook ander mense wat daar bly.
Die rede hoekom die hoer mielies so groei is omdat die ripper - diep, 1.2m - die 'compactation layer' "breek" en dus water toelaat, maar ook die wortels van die mielies dieper laat groei... en dus meer water laat kry!
Daai compactation layer word klaarblykelik veroorsaak deur die masjienes wat die land jaar in jaar uit bewerk, en net
bo dit word geploeg/gerip/getill ens.
Daai
diep ripping het dit dus omgedraai, en dit was sigbaar.
Maar, weer eens, ek's nie n boer nie - en, ek sal ook die
laaste een wees wat moderne boere se slimheid onderskat, let wel asb.
Mind you, dalk is die diep ripping net 1X nodig in Y jare, ook moontlik :thumleft: