- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,645
- Reaction score
- 11,207
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
ChrisL - DUSTRIDERS said:Dit lyk asof Putsonderwater darem water gehad het!! :thumleft: :thumleft:
Liewe hel dis nie reen daai nie dis vloed besproeiing!!!! :thumleft: :thumleft: :drif: :lol8: :lol8:m0lt3n said:ChrisL - DUSTRIDERS said:Dit lyk asof Putsonderwater darem water gehad het!! :thumleft: :thumleft:
ja wereld lyk goed!
hier rondom kathu is ons al oppad 600mm reen vir die seisoen, dit 3 keer seisoen gemiddeld. So wereld lyk goed, nog beter hier as in fotos.
Noneking said:https://www.youtube.com/watch?v=DgykN_YPtH4
Dis n aftermarket bash plate wat op beide fietse pas. Sal nog korrekte stickers kry van LocoMotoLem said:Noneking said:https://www.youtube.com/watch?v=DgykN_YPtH4
Pragtige fiets, NK...net een vraag. Hoekom plak hulle 'n 790 sticker op hom as hy 890 gedoop is? :eek7:
Nee hy loop sommer lekker Chris.ChrisL - DUSTRIDERS said:Lekke nommer wat jy gekry het!! :thumleft:
En hoe voel daai "klein" biketjie wat jy gekry het op die langpad? Hoop nie jy het te veel gesukkel teen kopwinde? :lol8: :thumleft:
Kom soek my op ja. :thumleft:Psycho Porra said:Nice Blikners[emoji1360]Ek moet jou opsoek as ek vir my skoonma loop kuier in Swellendam.
n Duiker had een skemeraand op die Blombospad homself dood gehol teen my 1150 GSA se agterwiel hub. Ek het net so ruk aan sy gat gevoel. Frannarossi was net agter my, wat sou gebeur indien hy my voorwiel getref het het ek gelukkig nie uitgevind.Bliknêrs said:Nee hy loop sommer lekker Chris.ChrisL - DUSTRIDERS said:Lekke nommer wat jy gekry het!! :thumleft:
En hoe voel daai "klein" biketjie wat jy gekry het op die langpad? Hoop nie jy het te veel gesukkel teen kopwinde? :lol8: :thumleft:
Ek het niks meer nodig nie :imaposer: :imaposer:
Moet sê ek het groot geskrik toe die bokkie voor my instap maar hy het nie n kans gehad mer 1/4 ton se metaal nie.
Enter your email address to join: